Acacia Cottage
Acacia Cottage | Prince Albert Self Catering Accommodation
OverviewRooms/RatesArea/MapReviews (55)
Acacia Cottage is a self-catering private retreat, located on a hectare of farmland in Prince Albert, within walking distance to restaurants, shops and theatre. Children are welcome, making it an ideal getaway for a family, or for 2 couples travelling together. The owner stays on the farm, but the cottage is completely private.
The cottage consists of 2 en-suite bedrooms with king-size beds that can be converted into twin beds on request, a bath in one and shower in the other. Bath and swimming towels are provided. Both bedrooms have air-conditioning, fans and mosquito nets for summer, heaters and mohair throws for winter. The fold-out couch in living room provides extra sleeping space for extra guests.
The cottage is fully furnished with a well-equipped kitchen which includes all cooking requirements, a large oven, glass topped 4 plate stove, microwave, large fridge and a choice of teas, coffees, and rusks. There is a washing machine and a cleaning and laundry service can be provided upon request for an additional charge. The open-plan living room has a cosy wood-burning fireplace and woollen blankets are supplied for chilly winter nights. The verandah provides for al-fresco eating overlooking the fields. A large and small portable braai are supplied with a “braai basket" with braai equipment. There is a swimming pool and a shaded area with chairs.
There is an automatic gate between the street and the property and off-street parking is available.
Please note the holiday home is not pet-friendly as we have so many of our own. There is no TV or Wi-Fi at Cottage. Wi-Fi access is available at the homestead and around the swimming pool.
The cottage consists of 2 en-suite bedrooms with king-size beds that can be converted into twin beds on request, a bath in one and shower in the other. Bath and swimming towels are provided. Both bedrooms have air-conditioning, fans and mosquito nets for summer, heaters and mohair throws for winter. The fold-out couch in living room provides extra sleeping space for extra guests.
The cottage is fully furnished with a well-equipped kitchen which includes all cooking requirements, a large oven, glass topped 4 plate stove, microwave, large fridge and a choice of teas, coffees, and rusks. There is a washing machine and a cleaning and laundry service can be provided upon request for an additional charge. The open-plan living room has a cosy wood-burning fireplace and woollen blankets are supplied for chilly winter nights. The verandah provides for al-fresco eating overlooking the fields. A large and small portable braai are supplied with a “braai basket" with braai equipment. There is a swimming pool and a shaded area with chairs.
There is an automatic gate between the street and the property and off-street parking is available.
Please note the holiday home is not pet-friendly as we have so many of our own. There is no TV or Wi-Fi at Cottage. Wi-Fi access is available at the homestead and around the swimming pool.
Acacia Cottage
- Configuration :
- Bed :
- Priced From : R2000 per person
- Capacity : 4
The house consists of 2 en-suite bedrooms with king size beds or twins, that can be converted on request, a bath in one and shower in the other. . Both bedrooms have air-conditioning, fans and mosquito nets for summer, heaters and mohair throws for winter
Local area description
Baie dankie Di vir jou gasvryheid. Julle sal ons definitief weer sien.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Goeie ontvangs, netjiese huis met baie geriewe en ekstras. Baie dankie ons kom beslis weer.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Lieflike kothuis, met alles en meer wat mens nodig het. Lekker stapafstand van die dorp se bedrywighede. Net jammer ons kon nie langer bly nie. Sou graag ‘n vuurtjie wou aansteek op die stoep en in die verte in staar. Sal verseker weer teruggaan. Baie dankie Di vir jou gasvryheid.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die huisie is als wat ‘n mens nodig het. Dit is baie privaat, stil en rustig. Die swembad is wonderlik in die hitte. Ons het heerlik gekuier en sal definitief dit weer doen.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Very comfortable and clean accommodation close to the centre of Prince Albert. Would love to spend more than one night next time.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie netjiese, goed toegeruste plek met ‘n rustige atmosfeer. Die ideale verblyf vir reisigers en stapafstand na die dorpsgebied en restaurante. Uitstekende kommunikasie met baie vriendelike diens en ontvangs.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dis ‘n skoon en veilige huis met die perfekte ligging. Stap afstand van die dorpie af. Dit was ‘n lekker kuier, maar net te kort.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die kothuis is rustig en privaat geleë ‘n kort afstand van die eienaar se huis. Dit is uitstekend toegerus en alles was skoon en piekfyn in orde.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Vriendelik ontvang deur gasvrou, Di. Verblyf in stil, rusige omgewing, binne loopafstand van die dorp. Baie ruim en gerieflik. Baie netjies en skoon.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het baie lekker gebly. Dit het ons baie welkom laat voel. Die middedorp is stap afstand vanaf Acacia Cottage. Die Saterdagoggend mark is ‘n moet. Heerlike koffie en eetgoed.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Cottage is baie goed ingerig en toegerus – ons het dit waardeer dat daar ‘n bad in die 2de badkamer was. Hoewel ons slegs oorgeslaap het, sou ons tot twee volle dae in Prince Albert kon spandeer. Daar is ‘n gevoel van veiligheid en ons voertuig se parkering voor ons deur was ‘n pluspunt.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek sal Acacia huis enige tyd aanbeveel en weer gebruik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dankie Di, vir jou sorgsaamheid!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Very comfortable with every conceivable need covered.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die eienaar was altyd beskikbaar en vriendelik. So lekker om so privaat te wees en die donkies wat so lekker gesels met mekaar, het dit net nog meer uniek gemaak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het net 1 aan gebly as oornag op pad Johannesburg toe.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
‘n Huis so na ons hart. Alles was net reg. Baie dankie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The cottage is well-located and well-appointed with everything you need. It’s down a panhandle so is completely private, with a view looking out onto paddocks and good bird life in the garden. We loved all the little touches like the fresh milk from Gay’s Dairy and delicious rusks to enjoy with our morning tea. We also enjoyed the cosy fireplace and the lekker stoep where we could catch a bit of winter sun. Being there felt like a home from home.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie oulike wegbreekplekkie vir gesin op ‘n plot. Gee die gevoel van op ‘n plaas wees maar nog steeds stapafstand van hoofstraat. Sal definitief aanbeveel vir ‘n paar dae se wegbreek van stad.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Di, your landlady, makes you feel like family and creates a truly relaxing environment.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Heerlike, skoon, koel huis met alles wat nodig is.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ideal place to stay. Very private.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Uitstekend vir ‘n rustige oornag en selfs langer bly op ‘n pragtige dorp met baie vriendelike mense.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Acacia Cottage is set in a tranquil garden, it is peaceful and quiet. The cottage is extremely well-equipped and spotless – everything you need and so much more. Loved the books to read. Di is a wonderful host. We loved every second of our 2 day stay. Would definitely recommend Acacia to everyone!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Aan meer as my verwagtinge voldoen! Baie goeie waarde vir geld.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Slegs 2 slaapkamers en nie 3 nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie netjiese woning met baie privaatheid. Perfekte ligging om Prins Albert te voet te verken. Lekkerste kaggel en stoep.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Is ‘n baie oulike plekkie. Vir die tieners het ‘n TV ontbreek, maar hul het gou genoeg hulself besig gehou met die legkaarte en boeke wat voorsien word. Ons het baie lekker daar gebly! Sal dit beslis aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die stoof het nie knoppie wat afskakel wanneer oond warmte bereik het nie. Die beddens was ongemaklik vir ons. Die rubber van die wasmasjien was swart binne-in die deur. Ou meubels om op te sit. Vir byna dieselfde geld kon ons in beter, nuwer, kwaliteit-plek ook op die dorp gebly het. Sou sê hulle moes goedkoper gevra het.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Goed geleë, baie netjies en volledig toegerus. Die eienares is uiters talentvol, behulpsaam en gasvry en sorg vir ‘n baie ontspanne en aangename oorbly-ervaring.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het heerlik gebly en die rustigheid van die dorp geniet. Heerlik gestap en die swem in die swembad was ‘n groot bonus.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het net een nag oorgebly, maar sal terug gaan en twee of drie dae bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Very homely, well equipped cottage. Di is an excellent hostess.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Heerlike Karoo-ervaring. Verblyf was uitstekend met die heerlike stilte, leesstof en geleentheid om die dorp te verken te voet. Ons het dit baie geniet.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker blyplek met vriendelike en behulpsame eienaar.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
We enjoyed the cottage and the town. Acacia is great.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie goed toegerus, gemaklik, mooi en skoon. Sal verseker weer daar bly as ons weer in Prins Albert is.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Heerlike rustige omgewing met alles wat jy kan nodig kry. Daar is ‘n vriendelike gasvrou wat ons bederf het met vars appelkose uit haar tuin en heerlike beskuit!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Heerlike verblyf, hoogs aanbeveel!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wat ‘n heerlike naweek by Acacia Cottages! Dit is die vriendelikste gasvrou en ons het heerlik gekuier. Die huis is goed toegerus en netjies en skoon. Hier kan mens behoorlik ontspan!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Fantasties. Die eienaar is baie gasvry, vriendelik en behulpsaam met inligting.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons verblyf by Acacia Cottage was uitstekend! Ons is baie vriendelik ontvang en die plekkie is baie ruim en skoon gewees! Acacia Cottage is goed toegerus en genoeg ruimte vir twee pare met die twee aparte slaapkamers met eie badkamers elk. Die sitkamer is lekker ruim en daar is ‘n groot kas met baie boeke om te lees. Net jammer ons tyd was te min!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Pragtige verblyf by Acacia Cottage. Di was besonder vriendelik en behulpsaam. Dis ‘n lieflike groot huis met twee slaapkamers. Die lugversorging was wonderlik. Die beste is die plaasgevoel amper in die middel van die dorp. Dis die saligheid vanself.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het so welkom en rustig gevoel, pragtige plek, wonderlike gasvrou. Te lekker!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Hierdie is ‘n juweel vol verrassings vanaf die goed toegeruste kothuis tot genoeg tydskrifte en boeke asook kaggelhout. Hier is alles wat jy nodig het vir ‘n lekker vakansie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Acacia Cottage is the ideal place to “get away”. Set in a small farm environment yet easy walking distance to shops and restaurants one can really relax. Buy a bag of carrots to feed to the horses and watch the chickens scratch in the grass while you sip a sundowner on the stoep. The place is spotless and there are dozens of books, magazines, puzzles and games to keep one occupied. A super friendly and helpful but not intrusive hostess completes the picture.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Acacia Cottage is goed geleë vir die verkenning van Prince Albert. Die huisie is baie netjies en skoon met heeltemal afsonderlike slaap-, bad- en toiletgeriewe vir twee egpare. Di Steyn het ons vriendelik ontvang en dadelik laat tuis voel. Die kombuis was goed toegerus vir ons behoeftes, wat hoofsaaklik op vleisbraai gefokus het op die braaidrom buite. Daar is lekker sitplek op die stoep om jou koerant te lees. Ons het baie lekker gekuier.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het dit baie geniet en ‘n rustige aand en nag daar deurgebring.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek sal Acacia Cottage enige tyd aanbeveel. Dit was ‘n fantastiese ervaring en sal dit vir enigeen aanbeveel. Di van der Riet is ‘n ster. Dit is ‘n fantastiese ervaring in ‘n wonderskone omgewing.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Hierdie is ‘n besondere plek vir sommer net afpak en die platteland geniet! Dit is in Prins Albert geleë, maar ook “aan die kant van die dorp”. Dit bied méér as waarde vir geld: dit bied geleentheid vir ontspanning, vir deel word van die natuur, saans sterre kyk en sommer net uitrus! Die diere maak dit ook ‘n plesier. Die gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om ons verblyf vir ons meer aangenaam te maak. Die huis self is baie gerieflik ingerig met alles wat nodig is. Ons sal verseker weer terugkom hierheen! Dit is ‘n juweel!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Een aand is te kort in Prins Albert. Sal graag weer daar gaan kuier.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Acacia cottage gives one the feeling of being on a farm out in the Karoo. The quiet and peaceful environment allows for complete relaxation and well-being. Customer service is excellent and the quaint cottage has a homely and ambient atmosphere. We had a wonderful stay.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Rustig met mooi uitsig. Net een nadeel: die TV het al vandag so deel van ons lewe geword, en daar is geen TV of radio nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Acacia Cottage is in die dorp geleë, maar tog voel dit of jy op ‘n plaas is met die groot veld. Die hele huisie is goed ingerig vir vier mense en jy voel dadelik tuis. Sal graag vir ‘n week daar wil gaan uitrus.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
I would recommend this place for my friends. Loved the peace, and quietness of the area.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryActivities OnsiteFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteConferencing FacilitiesActivities NearbyParking Facilities
- Swimming Pool
- Braai Area
- Secure Parking
- Free Wifi
- Bird Watching
- Swimming
- 24 Hour Reception
- Babysitting By Arrangement
- Swimming Pool
- Braai Area
- Kitchen Facilities
- Laundry Service
- No Smoking Indoors
- Malaria Free
- Self Catering
- Serviced On Demand
- Free Wifi
- WiFi
- Afrikaans
- English
- German
- Cash
- Electronic Bank Transfer
- Air Conditioned
- Horse Riding
- Bird Watching
- Wine Tasting
- Cycling
- Game Drives
- Game Viewing
- Guided Walk
- Mountain Biking
- Swimming
- Tennis
- Secure Parking
- Behind Remote Gate
- Off Street Parking